Familiekerk NG Kameeldrif

Wie is die Familiekerk NG Kameeldrif?

Die Familiekerk NG Kameeldrif is geleĆ« in die Noord-Ooste van Pretoria. Hier sal jy meer as 1000 mense vind wat saam aanbid, wat op verskeie maniere vir mekaar omgee en sorg.  Ons steek ook ons hande uit na die gemeenskap rondom ons.  Ons sien onsself as 'n familie, en families is vir ons baie belangrik, daarom praat ons graag van onsself as 'n Familiekerk.